Dit is amper tyd vir moedersdag! Sê vir jou ma hoeveel sy beteken met 'n Kaalwoorde Persoonlike Gedig (afgemerk net vir hierdie spesiale geleentheid!)
Daar is geraamde en digitale gedigte beskikbaar vir die promosie.
Bestellings sluit 6 Mei 2024 vir geraamde gedigte en 8 Mei 2024 vir digitale gedigte, so bestel nou om teleurstelling te voorkom!
Digitale gedigte word teen 9 Mei 2024 elektronies afgestuur en geraamde gedigte word teen 7 Mei 2024 afgestuur.
Moedersdag Gedig
R750,00Price
0/500
0/500
Jy stuur vir my kernwoorde per e-pos aan info@kaalwoorde.co.za. Vertel my meer van jou ma. Is daar enige iets eie aan jou ma? Iets wat ek moet byvoeg? Ek werk dan van daar af en stuur dit vir jou!
Bestellings net oop tot 4 Mei 2025 en sal na 4 Mei afgestuur word tensy anders ooreengekom.
- Sodra jy die bestelling geplaas het, kan ons begin met die proses!
- Die gedig sal vir jou in ‘n digitale formaat gestuur word vir goedkeuring.
- Elke gedig sluit een stel verstellings in.
- Sodra Kaalwoorde jou goedkeuring het sal die finale gedig in digitale formaat vir jou aangestuur word.
- Die gedig mag nie herverkoop word of vir kommersiële redes gebruik word, tensy dit nie vooraf gereël is en ooreengekom is met die skrywer nie.
- Sosiale media plasing moet vooraf gereël word asook die datum van plasing.