top of page
Kaalwoorde
Digkuns Kompetisie 2025/2026
KENNISGEWING:
Die top 100 gedigte is gekies en die wenners sal binnekort in kennis gestel word deur e-pos.
Baie dankie aan elke deelnemer!
100 van die beste gedigte sal saamgevat word in 'n bloemlesing, wat vrygestel sal word op die gala aand wat 27 Augustus 2026 by die Fairtree Atterbury Teater in Pretoria sal plaasvind.
Die bloemlesing sal beskikbaar wees vir aankope en alle opbrengs sal ten bate van die Kaalwoorde Studiefonds wees in samewerking met Atterbury Trust.
Vir enige verdere vrae, rig asb 'n e-pos aan kaalwoorde@gmail.com.
Baie dankie vir julle geduld! Die wag gaan beslis die moeite werd wees.
bottom of page
