top of page
1 Junie 2023: Open Mic Digkuns Aand - Digter Registrasie
Do. 01 Jun.
|Railways Cafe, Pretoria
Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!
Registrasies het ongelukkig gesluit
Sien ander geleenthede

Tyd en Plek
01 Jun. 2023 19:00
Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa
Meer oor die vertoning
Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op Quicket!
Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand? Skryf hier in!
Wanneer en waar?
Donderdagaand, 1 Junie 2023
18:30 vir 19:00
Railways Cafe, Irene, Pretoria
bottom of page