top of page
10 Augustus 2023: Open Mic Digkuns Aand (Ongetem Vrou) - Digter Registrasie
Do. 10 Aug.
|Railways Cafe, Pretoria
Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter! Hierdie Open Mic Aand se tema is "Ongetem Vrou" ter viering van Vrouedag!
Registrasies het ongelukkig gesluit
Sien ander geleenthede

Tyd en Plek
10 Aug. 2023 18:00
Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa
Meer oor die vertoning
Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op Quicket!
Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand (Ongetem Vrou)? Skryf hier in!
Wanneer en waar?
Donderdagaand, 10 Augustus 2023
18:00 vir 18:30
Railways Cafe, Irene, Pretoria
bottom of page


