top of page

Do. 14 Sep.

|

Aanlyn

Aanlyn Skryf Werkswinkel: 14 September 2023

Maak nie saak waar jy is nie, jy kan nou saam skryf AANLYN! Kom skryf saam vanuit die gemak van jou bed, jou studeerkamer of jou kombuis op 14 September 2023.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Aanlyn Skryf Werkswinkel: 14 September 2023
Aanlyn Skryf Werkswinkel: 14 September 2023

Tyd en Plek

14 Sep. 2023 18:00 – 20:00 SAST

Aanlyn

Meer oor die vertoning

Wou jy nog altyd 'n Kaalwoorde Skryf Werkswinkel bygewoon het, maar dit was nooit in jou land of dorp nie? Nou is jou kans om vanuit die gemak van jou eie huis in te skakel en saam te skryf aanlyn.

Kom daag jouself uit en skryf 'n deel van jouself los of raak. Jy hoef nie 'n gewoonte of professionele skrywer te wees om die sessie saam met ons te geniet nie.

Wanneer: Donderdag, 14 September 2023

Tyd: 18:00 - 20:00

Plek: Aanlyn (volg die skakel wat saam met die kaartjie aangestuur word)

Koste: R200 pp

Indien jy enige vrae het, rig hulle gerus aan Ané by info@kaalwoorde.co.za.

Sien jou daar!

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Aanlyn werkswinkel

    R 0,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page