top of page

Do. 12 Jan.

|

Aanlyn werkswinkel

Aanlyn Skryf Werkswinkel: Erken gister, kyk vorentoe

Kom skryf saam in die gemak van jou eie huis by die eerste Kaalwoorde Werkswinkel vir die jaar! Ons erken gister, maar kyk vorentoe! Maak jou 2023 nuwejaars voornemens waar en probeer iets nuut.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Aanlyn Skryf Werkswinkel: Erken gister, kyk vorentoe
Aanlyn Skryf Werkswinkel: Erken gister, kyk vorentoe

Tyd en Plek

12 Jan. 2023 18:00 SAST – 13 Jan. 2023 20:00 SAST

Aanlyn werkswinkel

Meer oor die vertoning

Het jy stories en woorde wat binne jou leef en brand om vertel en geskryf te word? Wou jy nog altyd na 'n Kaalwoorde skryf werkswinkel toe kom maar dit was net té ver of té buite bereik? Kom skryf saam die nuwe jaar in met die eerste Kaalwoorde skryf werkswinkel vir die jaar. In die werkswinkel erken ons die verlede maar kyk vorentoe. Kom daag jouself uit en begin die jaar op 'n positiewe noot.

Datum: Donderdag, 12 Januarie 2022

Tyd: 18:00 - 20:00

Plek: Aanlyn 

Prys: Jy kan dit bepaal

Enige ouderdom welkom! 

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Pay what you want
    +Service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page