top of page

Sa. 23 Jul.

|

Koekela Huiskafee

Bloemfontein: Kom skryf saam met Kaalwoorde!

Kom skryf, dink, droom en beplan saam by die Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Bloemfontein op Saterdag, 23 Julie 2022 om 10:00!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Bloemfontein: Kom skryf saam met Kaalwoorde!
Bloemfontein: Kom skryf saam met Kaalwoorde!

Tyd en Plek

23 Jul. 2022 10:00 – 12:00 SAST

Koekela Huiskafee, 17 Reid St, Westdene, Bloemfontein, 9301, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag alle skrywers en nie-skrywers, dromers, denkers en medesterwendes. Ons almal het 'n storie om te vertel. Kom vind jou stem by die Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Bloemfontein by Koekela Huiskafee op Saterdag, 23 Julie 2022.

Ons gaan saam skryf, maniere leer en deel van hoe ons aan die skryf kom en onsself bietjie kreatief uitdruk in die vorm van woordkuns.

Kaartjies is R200pp en sluit 'n koffie / tee / cappuccino en 'n scone in. Daar is net 15 plekke beskikbaar so spring nou om teleurstelling te voorkom! Alle ouderdomme welkom.

Daar sal verversings beskikbaar wees vir aankope op eie rekening sowel as Kaalwoorde Produkte.

Bring jouself of jouself en iemand en kom daag jouself kreatief uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    Sluit 'n koffie/tee/cappuccino en 'n scone in

    R 200,00
    +R 5,00 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page