top of page

Sa. 23 Jul.

|

Koekela Huiskafee

Bloemfontein: Pasta & Digkuns met Kaalwoorde

Kom geniet 'n aand van digkuns voorlesing uit Kaalwoorde se nuwe digbundel, Verlatenkloof asook 'n heerlike pasta by Koekela Huiskafee in Bloemfontein! Bring jou eie wyn en kom geniet die aand saam met ons! Beperkte sitplek beskikbaar!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Bloemfontein: Pasta & Digkuns met Kaalwoorde
Bloemfontein: Pasta & Digkuns met Kaalwoorde

Tyd en Plek

23 Jul. 2022 18:00

Koekela Huiskafee, 17 Reid St, Westdene, Bloemfontein, 9301, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet 'n aand van digkuns voorlesing uit Kaalwoorde se nuwe digbundel, Verlatenkloof asook 'n heerlike pasta by Koekela Huiskafee in Bloemfontein! Bring jou eie wyn en kom geniet die aand saam met ons! 

Datum: Saterdag 23 Julie 2022

Tyd: 18:00 vir 18:30

Kaartjies: R180pp sluit 'n pasta in (bring jou eie wyn)

Beperkte sitplek beskikbaar so bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom! Kaalwoorde produkte sal beskikbaar wees vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    Sluit pasta in

    R 180,00
    +R 4,50 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page