top of page

Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 27 Februarie 2025

Do. 27 Feb.

|

Postbox Cafe @ Railways Cafe, Pretoria

Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!

Registrasies het ongelukkig gesluit
Sien ander geleenthede
Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 27 Februarie 2025
Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 27 Februarie 2025

Tyd en Plek

27 Feb. 2025 18:00 SAST

Postbox Cafe @ Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa

Meer oor die vertoning

Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op Quicket!


Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand op 27 Februarie 2025? Skryf hier in!


Wanneer en waar?

Donderdagaand, 27 Februarie 2025

18:00 vir 18:30

Postbox Cafe @ Railways Cafe, Irene, Pretoria


Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page