top of page

Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 27 Maart 2025

Do. 27 Mrt.

|

Railways Cafe, Pretoria

Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!

Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 27 Maart 2025
Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 27 Maart 2025

Tyd en Plek

27 Mrt. 2025 18:00 SAST

Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa

Meer oor die vertoning

Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op Quicket!


Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand op 27 Maart 2025? Skryf hier in!


Wanneer en waar?

Donderdagaand, 27 Maart 2025

18:00 vir 18:30

Railways Cafe, Irene, Pretoria


Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page