top of page
Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 27 November 2025
Do. 27 Nov.
|Railways Cafe, Pretoria
Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!


Tyd en Plek
27 Nov. 2025 18:00 SAST
Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa
Meer oor die vertoning
Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op www.railwayscafe.co.za!
Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand op 25 September 2025? Skryf hier in!
Wanneer en waar?
Donderdagaand, 27 November 2025
18:00 vir 18:30
Railways Cafe, Irene, Pretoria
bottom of page


