top of page

Wo. 20 Mrt.

|

Durbanville Biblioteek

Durbanville: Kaalwoorde Digbundel Bekendstelling

Jy word hartlik uitgenooi na Tussen Holtediere se bekendstelling!

Durbanville: Kaalwoorde Digbundel Bekendstelling
Durbanville: Kaalwoorde Digbundel Bekendstelling

Tyd en Plek

20 Mrt. 2024 18:30 – 20:30

Durbanville Biblioteek, Cnr Oxford and Koeberg Roads, Durbanville, Oxford St, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa

Meer oor die vertoning

Kaalwoorde stel haar nuwe digbundel, Tussen Holtediere, bekend by die Durbanville Biblioteek. 123 splinternuwe, ongehoorde gedigte wat wag om jou te betower.

Wanneer: Woensdagaand, 20 Maart 2024

Tyd: 18:30

Plek: Durbanville Biblioteek

Koste: Gratis (maar rsvp word verwelkom)

Die digbundel sal beskikbaar wees vir aankope op die aand.

Alle ouderdomme welkom.

Kom geniet die aand saam met ons!

Deel dit met iemand

bottom of page