top of page

Durbanville: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Sa. 23 Mrt.

|

Durbanville Biblioteek

Kom skryf saam met Kaalwoorde by die Durbanville Biblioteek op Saterdag 23 Maart 2024

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Durbanville: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel
Durbanville: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Tyd en Plek

23 Mrt. 2024 09:00 – 11:30 SAST

Durbanville Biblioteek, Cnr Oxford and Koeberg Roads, Durbanville, Oxford St, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa

Meer oor die vertoning

Het jy stories wat binne jou leef wat wag om vertel te word? Kom skryf saam met ons by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel in Durbanville. Ontmoet nuwe mense en daag jouself uit. Skryf wense vir jou geliefdes of jouself of skryf oor wat jy agterlos of oor droom. Jy hoef nie 'n professionele of gewoonte skrywer te wees om te begin skryf nie.

Datum: Saterdag, 23 Maart 2024

Tyd: 09:00 - 11:30

Plek: Durbanville Biblioteek, h/v Oxford en Koeberg Strate, Durbanville

Prys: R250 pp

Alle ouderdomme welkom.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    R 250,00

    Sale ended

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page