top of page
Gordonsbaai: Kaalwoorde Digkuns Voorlesing
Sa. 23 Mrt.
|HUSK
Kom geniet 'n aand van digkuns voorlesing deur Kaalwoorde met 'n glas wyn en 'n uitsig oor die see.
Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede

Tyd en Plek
23 Mrt. 2024 18:00 SAST
HUSK, 35 Beach Rd, Gordons Bay Central, Cape Town, 7140, South Africa
Meer oor die vertoning
Kom geniet 'n aand met digkuns en 'n uitsig oor die see saam met Kaalwoorde by HUSK in Gordonsbaai.
Datum: Saterdag, 23 Maart 2024
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: HUSK, Gordonsbaai
Prys: R120 pp (sluit 'n glas wyn / 'n bier in)
Die vertoning sal bestaan uit digkuns voorlesing deur Kaalwoorde uit haar nuwe digbundel, Tussen Holtediere asook vorige werke.
Kaartjies
Kaartjie vir een
Hierdie kaartjie sluit 'n glas wyn / 'n bier in.
RÂ 120,00
Sale ended
bottom of page
