top of page

Sa. 01 Jun.

|

The Hub Hazelwood

Hazelwood, Pretoria: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Kom skryf saam met Kaalwoorde by The Hub Hazelwood op Saterdag 1 Junie 2024!

Hazelwood, Pretoria: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel
Hazelwood, Pretoria: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Tyd en Plek

01 Jun. 2024 09:00 – 12:00 SAST

The Hub Hazelwood, 14 Maroelana St, Maroelana, Pretoria, 0161, South Africa

Meer oor die vertoning

Het jy stories wat binne jou leef wat wag om vertel te word? Kom skryf saam met ons by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel in Hazelwood, Pretoria. Ontmoet nuwe mense en daag jouself uit. Skryf wense vir jou geliefdes of jouself of skryf oor wat jy agterlos of oor droom. Jy hoef nie 'n professionele of gewoonte skrywer te wees om te begin skryf nie.

Datum: Saterdag, 1 Junie 2024

Tyd: 09:00 - 12:00

Plek: The Hub Hazelwood, 14 Maroelana Street, Hazelwood, Pretoria

Prys: R350 pp (sluit 'n koffie / tee in)

Alle ouderdomme welkom.

Sien jou daar!

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Die kaartjie sluit 'n koffie / tee in

    R 350,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page