top of page

Wo. 22 Jun.

|

The Fig & Bean

Hoedspruit: Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel

Kom skryf, dink, droom en beplan saam by die eerste Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Hoedspruit! Net 12 plekke beskikbaar so bespreek nou om teleurstelling te voorkom!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Hoedspruit: Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel
Hoedspruit: Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel

Tyd en Plek

22 Jun. 2022 16:00 SAST

The Fig & Bean, Rockfig Centre, Rotsvy Rd, Hoedspruit, 1380, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag alle skrywers en nie-skrywers, dromers, denkers en medesterwendes. Ons almal het 'n storie om te vertel. Kom vind jou stem by die Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Hoedspruit by Fig & Bean Café @ Rockfig Centre op Woensdag, 22 Junie 2022.

Ons gaan saam skryf, maniere leer en deel van hoe ons aan die skryf kom en onsself bietjie kreatief uitdruk in die vorm van woordkuns.

Kaartjies is R200 pp en daar is net 12 plekke beskikbaar so spring nou om teleurstelling te voorkom! Alle ouderdomme welkom.

NS. Na die werkswinkel is daar 'n Open Mic Digkuns Aand waar enige iemand in enige taal vir ons kan kom voorlees! So kom tower iets mooi op en daag jouself twee maal uit om te kom voorlees by die Open Mic Aand! 'n Eerste in Hoedspruit, moenie uitmis nie!

Skedule


  • 2 uur

    Werkswinkel


  • 2 uur

    Open Mic Digkuns Aand

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    R 200,00
    +R 5,00 service fee
  • Kaartjie vir twee

    R 350,00
    +R 8,75 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page