top of page
Julie Open Mic Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 30 Julie 2026
Do. 30 Jul.
|Railways Cafe, Pretoria
Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!
Registration closes 30 Jul. 2026 15:10 SAST


Tyd en Plek
30 Jul. 2026 18:00 – 22:00 SAST
Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa
Meer oor die vertoning
Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op www.railwayscafe.co.za!
Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand op 30 Julie 2026? Skryf hier in!
Wanneer en waar?
Donderdagaand, 30 Julie 2026
18:00 vir 18:30
Railways Cafe, Irene, Pretoria
Registration closes 30 Jul. 2026 15:10 SAST
bottom of page
