top of page

Junie Open Mic Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 25 Junie 2026

Do. 25 Jun.

|

Railways Cafe, Pretoria

Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!

Junie Open Mic Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 25 Junie 2026
Junie Open Mic Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 25 Junie 2026

Tyd en Plek

25 Jun. 2026 18:00 SAST

Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa

Meer oor die vertoning

Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op www.railwayscafe.co.za!

Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand op 25 Junie 2026? Skryf hier in!

Wanneer en waar?

Donderdagaand, 25 Junie 2026

18:00 vir 18:30

Railways Cafe, Irene, Pretoria

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page