top of page

Sa. 21 Mei

|

HUSK

Kaalwoorde Geheime Voorlesing: Kaapstad

Wees een van die eerste 30 mense wat 'n voorlesing uit Kaalwoorde se nuwe digbundel, Verlatenkloof, te hoor!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Geheime Voorlesing: Kaapstad
Kaalwoorde Geheime Voorlesing: Kaapstad

Tyd en Plek

21 Mei 2022 17:30 – 19:00 SAST

HUSK, 70 Roodebloem Rd, Woodstock, Cape Town, 7925, South Africa

Meer oor die vertoning

Wees een van die eerste mense wat Kaalwoorde se nuwe digbundel, Verlatenkloof, hoor! Hierdie is 'n eksklusiewe geleentheid by HUSK in Woodstock, Kaapstad.

Daar is beperkte sitplek so bespreek nou om teleurstelling te voorkom!

Kaartjies sluit 'n glas wyn OF 'n bier OF 'n koffie in!

Skedule


  • 30 minute

    Arriveer

    HUSK

  • 1 uur

    Geheime Voorlesing

    HUSK

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Sluit 'n glas wyn OF 'n bier OF 'n koffie in

    R 140,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page