top of page

Do. 26 Okt.

|

FAK Liedjietuin, Voortrekker Monument

Kaalwoorde Geheime Voorlesing: Pretoria

Wees een van die eerstes wat die ongehoorde, ongeleesde gedigte van Kaalwoorde se derde digbundel hoor in die bekoorlike FAK Liedjietuin!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Geheime Voorlesing: Pretoria
Kaalwoorde Geheime Voorlesing: Pretoria

Tyd en Plek

26 Okt. 2023 18:00 – 20:30

FAK Liedjietuin, Voortrekker Monument, Voortrekker Monument, Monument St, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0075, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom luister saam na die geheime voorlesing van Kaalwoorde se derde digbundel by die legendariese FAK Liedjietuin in Pretoria.

Die voorlesing sal handel oor al die ongesiene en ongehoorde gedigte wat in Kaalwoorde se derde digbundel gaan verskyn in November 2023.

Spring almal voor en wees voor in die koor by een van die lekkerste digkuns aande nog.

Daar sal verversings beskikbaar wees vir aankope.

Datum: Donderdagaand, 26 Oktober 2023

Tyd: 18:00 vir 18:30

Plek: FAK Afrikaanse Liedjietuin, Voortrekker Monument, Eeufees weg, Pretoria

Koste: R100 pp

Kaartjies: Beskikbaar by - https://qkt.io/ZMyKt9

Sien jou daar!

Deel dit met iemand

bottom of page