top of page

Vr. 11 Feb.

|

Husk Restaurant

Kaalwoorde @ Husk Restaurant, Woodstock

Vir die liefde van digkuns, goeie kos, goeie wyn en samesyn!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde @ Husk Restaurant, Woodstock
Kaalwoorde @ Husk Restaurant, Woodstock

Tyd en Plek

11 Feb. 2022 18:00 – 21:00 SAST

Husk Restaurant, 70 Roodebloem Road, Woodstock, Cape Town

Meer oor die vertoning

Kom geniet 'n intieme aand van digkuns en goeie kos en wyn saam met Kaalwoorde by Husk Restaurant in Woodstock, Kaapstad. Die vertoning sal bestaan uit gedig voorlesings deur Kaalwoorde uit haar nuwe digbundel, Kosmos en Komete, asook 'n paar nuwe gedigte en eksklusiewe stories van haar reise oorsee en die formulering van die bundel. Die aand word gekomplimenteer met 'n drie-gang maaltyd voorberei deur bekende Sjef Gerhard van Husk Restaurant en 'n glas wyn wat ingesluit word by die kaartjie prys. Die vertoning is ideaal vir paartjies, vriendekringe of enige iemand wat net lus is vir smaaklike kos en 'n bietjie kultuur. Die spyskaart sal nader aan die tyd bevestig word. Daar sal 'n vegetariese opsie ook beskikbaar wees. Bespreek jou kaartjies nou om teleurstelling te voorkom.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Hierdie kaartjie sluit 'n drie-gang maaltyd, 'n glas wyn en die Kaalwoorde vertoning in.

    R 500,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page