top of page
Kaalwoorde Open Mic Digkuns: Kersfees Edition (Digter Registrasie)
Do. 23 Nov.
|Railways Cafe, Pretoria
Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!
Registrasies het ongelukkig gesluit


Tyd en Plek
23 Nov. 2023 18:00
Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa
Meer oor die vertoning
Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op Quicket!
Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand: Kersfees Edition op 23 November 2023? Skryf hier in!
Wanneer en waar?
Donderdagaand, 23 November 2023
18:00 vir 18:30
Railways Cafe, Irene, Pretoria
bottom of page
