top of page

Sa. 02 Mrt.

|

Koekela Huiskafee

Kaalwoorde Piekniek Onder die Sterre + Digbundel Launch @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein

Kom geniet 'n piekniek onder die sterre met digkuns voorlesing van Kaalwoorde uit haar derde digbundel, Tussen Holtediere, by Koekela Huiskafee.

Kaalwoorde Piekniek Onder die Sterre + Digbundel Launch @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein
Kaalwoorde Piekniek Onder die Sterre + Digbundel Launch @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein

Tyd en Plek

02 Mrt. 2024 18:00 SAST

Koekela Huiskafee, 17 Reid St, Westdene, Bloemfontein, 9301, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet 'n aand onder die sterre met digkuns en 'n piekniek saam met Kaalwoorde by Koekela Huiskafee in Westdene, Bloemfontein. 

Datum: Saterdag, 2 Maart 2024

Tyd: 18:00 vir 18:30

Plek: Koekela Huiskafee, Bloemfontein

Prys: R250 pp (sluit 'n piekniek boksie in)

Die vertoning sal bestaan uit digkuns voorlesing deur Kaalwoorde uit haar nuwe digbundel, Tussen Holtediere.

Die vertoning is ideaal vir paartjies, vriendekringe of enige iemand wat net lus is vir 'n lieflike piekniek en 'n bietjie kultuur. Die kaartjie sluit 'n piekniek boksie in en jy is welkom om jou eie wyn te bring. Beperkte kaartjies beskikbaar. Bespreek jou kaartjies nou om teleurstelling te voorkom.

Sien jou daar!

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Hierdie kaartjie sluit 'n piekniek boksie en die voorlesing in.

    R 250,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page