top of page

Kaalwoorde Piekniek Onder die Sterre @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein

Vr. 04 Feb.

|

Bloemfontein

Kom geniet 'n piekniek onder die sterre met digkuns voorlesing van Kaalwoorde by Koekela Huiskafee.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Piekniek Onder die Sterre @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein
Kaalwoorde Piekniek Onder die Sterre @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein

Tyd en Plek

04 Feb. 2022 18:30 SAST

Bloemfontein, 17 Reid St, Westdene, Bloemfontein, 9301, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet 'n aand onder die sterre met digkuns en 'n piekniek saam met Kaalwoorde by Koekela Huiskafee in Westdene, Bloemfontein. Die vertoning sal bestaan uit gedig voorlesings deur Kaalwoorde uit haar nuwe digbundel, Kosmos en Komete, asook 'n paar nuwe gedigte en eksklusiewe stories van haar reise oorsee en die formulering van die bundel. Die vertoning is ideaal vir paartjies, vriendekringe of enige iemand wat net lus is vir 'n lieflike piekniek en 'n bietjie kultuur. Die kaartjie sluit 'n piekniek boksie in. Beperkte kaartjies beskikbaar. Bespreek jou kaartjies nou om teleurstelling te voorkom.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Hierdie kaartjie sluit 'n piekniek boksie en die voorlesing in.

    R 250,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page