Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Dullstroom, 5 Junie 2022
So. 05 Jun.
|Cafe de la Stroom
Kom skryf, droom, dink en beplan saam by die eerste Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Cafe de la Stroom in Dullstroom!


Tyd en Plek
05 Jun. 2022 10:00 – 12:00 SAST
Cafe de la Stroom, 572 Naledi Dr, Dullstroom, 1110, South Africa
Meer oor die vertoning
Aandag skrywers en nie-skrywers, nuuskieriges, stilles, snaakses, oud en jonk. Ons almal het stories wat lewe binne ons. Sommige dreig om vertel te word, ander lê stil in die ink.
Kaalwoorde stop uiteindelik in Dullstroom vir die Kaalwoorde Toer 2022!
Kom dink, droom, skryf en beplan saam met ons by die Kaalwoorde Werkswinkel by Cafe de la Stroom in Dullstroom op Sondag 5 Junie 2022, 14:00 - 16:00!
Kaartjies is R150 pp.
Koffie en ander verversings sal beskikbaar wees vir eie rekening.
Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope op die dag.
Kaartjies
Kaartjie vir een
ZAR 150.00Sale ended
Total
ZAR 0.00