top of page

Sa. 04 Jun.

|

Lush Coffee & Art

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ eMalahleni, 4 Junie 2022

Kom skryf, droom, dink en beplan saam by die eerste Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Lush Coffee & Art, eMalahleni!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ eMalahleni, 4 Junie 2022
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ eMalahleni, 4 Junie 2022

Tyd en Plek

04 Jun. 2022 10:00 – 12:00 SAST

Lush Coffee & Art, Annie Rd, River View, Emalahleni, 1035, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag skrywers en nie-skrywers, nuuskieriges, stilles, snaakses, oud en jonk. Ons almal het stories wat lewe binne ons. Sommige dreig om vertel te word, ander lê stil in die ink.

Kaalwoorde stop uiteindelik in eMalahleni vir die Kaalwoorde Toer 2022!

Kom dink, droom, skryf en beplan saam met ons by die Kaalwoorde Werkswinkel by Lush Coffee & Art in eMalahleni op Saterdagoggend 4 Junie 2022, 10:00 - 12:00!

Kaartjies is R150 pp.

Koffie en ander verversings sal beskikbaar wees vir eie rekening.

Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope op die dag.

Kom skryf saam en daag jouself ‘n bietjie uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    R 150,00
    +R 3,75 service fee
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page