top of page

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Husk, Woodstock - 12 Feb 2022

Sa. 12 Feb.

|

Husk Restaurant, Woodstock

Kom dink, skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Husk Restaurant in Woodstock, Saterdagoggend 12 Februarie 2022 om 10:00

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Husk, Woodstock - 12 Feb 2022
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Husk, Woodstock - 12 Feb 2022

Tyd en Plek

12 Feb. 2022 10:00 SAST

Husk Restaurant, Woodstock, 70 Roodebloem Rd, Woodstock, Cape Town, 7925, South Africa

Meer oor die vertoning

Hou jy van skryf? Het jy woorde of stories binne jou wat jy dink moet uitgedruk word? Dalk wil jy net iets nuuts probeer? Kom skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel op Saterdagoggend, 12 Februarie 2022 om 10:00. Kaartjies is R160 elk en sluit 'n koffie/tee in. Verdere eet en drink bestellings is op eie rekening. Daar is beperkte kaartjies beskikbaar so bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom. Kaalwoorde merch en produkte sal beskikbaar wees vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    Hierdie kaartjie sluit 'n koffie/tee in

    ZAR 160.00
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page