top of page

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Kaapschehoop. MP

Do. 09 Jun.

|

Bohemian Groove Cafe

Kom skryf, droom, dink en beplan saam by die eerste Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Bohemian Groove Cafe in Kaapschehoop, MP!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Kaapschehoop. MP
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Kaapschehoop. MP

Tyd en Plek

09 Jun. 2022 18:00 SAST – 10 Jun. 2022 20:00 SAST

Bohemian Groove Cafe, 69 Kruger St, Kaapschehoop, 1211, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag skrywers en nie-skrywers, nuuskieriges, stilles, snaakses, oud en jonk. Ons almal het stories wat lewe binne ons. Sommige dreig om vertel te word, ander lê stil in die ink.

Kaalwoorde stop uiteindelik in Kaapschehoop vir die Kaalwoorde Toer 2022!

Kom dink, droom, skryf en beplan saam met ons by die Kaalwoorde Werkswinkel by Bohemian Groove Cafe in Kaapschehoop op Donderdagaand, 9 Junie 2022, 18:00 - 20:00!

Kaartjies is R150 pp.

Koffie en ander verversings sal beskikbaar wees vir eie rekening.

Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope op die dag.

Kom skryf saam en daag jouself ‘n bietjie uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    ZAR 150.00
    Sale ended
  • Kaartjie vir Twee

    ZAR 200.00
    +ZAR 5.00 service fee
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page