top of page

Sa. 05 Feb.

|

Koekela Huiskafee

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein

Kom skryf en droom saam met Kaalwoorde by Koekela Huiskafee op 5 Februarie 2022.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Koekela Huiskafee, Bloemfontein

Tyd en Plek

05 Feb. 2022 08:30 – 10:30 SAST

Koekela Huiskafee , 17 Reid St, Westdene, Bloemfontein, 9301, South Africa

Meer oor die vertoning

Hou jy van skryf? Het jy woorde of stories binne jou wat jy dink moet uitgedruk word? Dalk wil jy net iets nuuts probeer? Kom skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel op Saterdagoggend, 5 Februarie 2022 om 08:30. Kaartjies is R200 elk en sluit 'n koffie/tee en 'n scone in. Daar is beperkte kaartjies beskikbaar so bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom. Kaalwoorde merch en produkte sal beskikbaar wees vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Hierdie kaartjie sluit 'n koffie/tee en 'n scone in.

    R 200,00
    +R 5,00 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page