top of page

Sa. 04 Jun.

|

Café Toast

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Middelburg, Mpumalanga

Kom skryf, droom, dink en beplan saam by die eerste Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Café Toast in Middelburg, Mpumalanga!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Middelburg, Mpumalanga
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Middelburg, Mpumalanga

Tyd en Plek

04 Jun. 2022 17:00 – 19:00 SAST

Café Toast, 21 Hexrivier St, Aerorand, Middelburg, 1050, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag skrywers en nie-skrywers, nuuskieriges, stilles, snaakses, oud en jonk. Ons almal het stories wat lewe binne ons. Sommige dreig om vertel te word, ander lê stil in die ink. 

Kaalwoorde stop uiteindelik in Middelburg vir die Kaalwoorde Toer 2022!

Kom dink, droom, skryf en beplan saam met ons by die Kaalwoorde Werkswinkel by Café Toast in Middelburg op Saterdagaand 4 Junie 2022, 17:00 - 19:00!

Kaartjies is R150 pp.

Koffie en ander verversings sal beskikbaar wees vir eie rekening.

Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope op die dag.

Kom skryf saam en daag jouself ‘n bietjie uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    R 150,00
    +R 3,75 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page