top of page

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Naak, Stellenbosch - 19 Februarie 2022

Sa. 19 Feb.

|

Naak

Kom daag jouself uit of vind 'n ander deel van jou by die Kaalwoorde Skryf Wekswinkel by Naak, Stellenbosch!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Naak, Stellenbosch - 19 Februarie 2022
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Naak, Stellenbosch - 19 Februarie 2022

Tyd en Plek

19 Feb. 2022 09:00 – 12:00

Naak, 112 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa

Meer oor die vertoning

Hou jy van skryf? Het jy woorde of stories binne jou wat jy dink moet uitgedruk word? Dalk wil jy net iets nuuts probeer? Kom skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel op Saterdagoggend, 19 Februarie 2022 om 09:00 by Naak in Stellenbosch. Kaartjies is R150 elk en daar is koffie/tee/wyn vir eie rekening beskikbaar. Daar is beperkte kaartjies beskikbaar so bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom. Kaalwoorde merch en produkte sal beskikbaar wees vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    ZAR 150.00
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page