top of page

Sa. 22 Jan.

|

Offenbach's Coffee.

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Offenbach’s Coffee, Vanderbijlpark

Kom skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Offenbach’s Coffee in Vanderbijlpark!

Kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Offenbach’s Coffee, Vanderbijlpark
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Offenbach’s Coffee, Vanderbijlpark

Tyd en Plek

22 Jan. 2022 09:00 – 11:30

Offenbach's Coffee., 35 Offenbach St, Vanderbijlpark S. W. 5, Vanderbijlpark, 1911, South Africa

Meer oor die vertoning

Hou jy van skryf? Het jy woorde of stories binne jou wat jy dink moet uitgedruk word? Dalk wil jy net iets nuuts probeer? Kom skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel op Saterdagoggend, 22 Januarie 2022 om 09:00. Kaartjies is R150 elk en koffie/tee/ontbyt bestellings is op eie rekening. Daar is beperkte kaartjies beskikbaar so bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom. Kaalwoorde merch en produkte sal beskikbaar wees vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    R 150,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page