top of page

Sa. 26 Feb.

|

Osteria Kunshuis

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Osteria Kunshuis, Wellington

Kom skryf, droom en dig saam by Osteria Kunshuis, Wellington. Kaartjie sluit ‘n ligte vingerete in.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Osteria Kunshuis, Wellington
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Osteria Kunshuis, Wellington

Tyd en Plek

26 Feb. 2022 11:00

Osteria Kunshuis, 35 Bain St, Wellington, 7654, South Africa

Meer oor die vertoning

Hou jy van skryf? Het jy woorde of stories binne jou wat jy dink moet uitgedruk word? Dalk wil jy net iets nuuts probeer? Kom skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel Saterdagoggend, 26 Februarie 2022 om 11:00. Kaartjies is R185 elk en sluit 'n ligte vingerete in. Verdere eet en drink bestellings is op eie rekening. Daar is beperkte kaartjies beskikbaar so bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom. Kaalwoorde merch en produkte sal beskikbaar wees vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Sluit ‘n ligte vingerete in. Wyn en ander verversings vir eie rekening.

    R 185,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page