top of page

Sa. 15 Jan.

|

Rosewood Terrace

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Pretoria, 15 Jan 2022

Kom skryf en droom saam by die eerste Kaalwoorde Skryfwerkswinkel van die jaar! 2022 is die jaar vir nuwe dinge doen!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Pretoria, 15 Jan 2022
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Pretoria, 15 Jan 2022

Tyd en Plek

15 Jan. 2022 09:00 – 12:00

Rosewood Terrace, 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa

Meer oor die vertoning

'n Kaalwoorde skryf werkswinkel is 'n baie spesiale geleentheid waar jy die vrymoedigheid kan hê om jouself en jou idees 'n kans te gee. Die werkswinkel het beperkte sitplekke en word gefasiliteer deur Ané van Kaalwoorde wat jou gedagtes prikkel en die kans gee om self te skryf, te dink en te droom. Die werkswinkel is geensins professioneel georiënteerd nie en enige iemand is welkom om saam te kom, selfs al het hulle nog nooit probeer skryf nie. As jy lus is om jouself en jou gedagtes bietjie uit te daag, kom geniet die oggend saam met ons.

Verversings sal op eie rekening beskikbaar wees en daar sal ook Kaalwoorde produkte te koop wees.

Sien julle daar!

Kaartjies

  • Werkswinkel vir Een

    Sluit skryfmateriaal in, tensy jy jou eie wil bring.

    R 150,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page