top of page

Do. 27 Jan.

|

Rosewood Terrace

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Pretoria, 27 Jan 2022

As jy die eerste werkswinkel gemis het, kom skryf, droom en dink saam met ons by die tweede een! Donderdagaand 27 Januarie, 18:00 by Rosewood Terrace, Pretoria

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Pretoria, 27 Jan 2022
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Pretoria, 27 Jan 2022

Tyd en Plek

27 Jan. 2022 18:00 – 20:00 SAST

Rosewood Terrace, 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa

Meer oor die vertoning

Pretoria! Die eerste werkswinkel het so goed gedoen, ons hou sommer 'n tweede een! Hou jy van skryf? Het jy woorde of stories binne jou wat jy dink moet uitgedruk word? Dalk wil jy net iets nuuts probeer? Kom skryf en droom saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel Donderdagaand, 27 Januarie 2022 om 18:00. Kaartjies is R150 elk en koffie/tee/aandete bestellings is op eie rekening. Daar is beperkte kaartjies beskikbaar so bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom. Kaalwoorde merch en produkte sal beskikbaar wees vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    R 150,00
    +R 3,75 service fee
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page