top of page

Do. 16 Jun.

|

Shiloh Coffee Estate

Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Shiloh Coffee Estate, Hazyview

Kom skryf, droom, dink en beplan saam by die eerste Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Shiloh Coffee Estate, Hazyview!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Shiloh Coffee Estate, Hazyview
Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Shiloh Coffee Estate, Hazyview

Tyd en Plek

16 Jun. 2022 10:00 – 12:00

Shiloh Coffee Estate, Nelspruit, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag skrywers en nie-skrywers, nuuskieriges, stilles, snaakses, oud en jonk. Ons almal het stories wat lewe binne ons. Sommige dreig om vertel te word, ander lê stil in die ink.

Kaalwoorde stop uiteindelik in Hazyview vir die Kaalwoorde Toer 2022!

Kom dink, droom, skryf en beplan saam met ons by die Kaalwoorde Werkswinkel by Shiloh Coffee Estate in Hazyview op die vakansiedag, 16 Junie 2022, 10:00 - 12:00!

Kaartjies is R150 pp.

Koffie en ander verversings sal beskikbaar wees vir eie rekening.

Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope op die dag.

Kom skryf saam en daag jouself ‘n bietjie uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    R 150,00
    Sale ended
  • Kaartjie vir Twee

    R 200,00
    +R 5,00 service fee
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page