top of page

Vr. 11 Aug.

|

The Rosendal Country Retreat

Kaalwoorde Skrywers Retreat 2023 @ The Rosendal

Kom skryf, dink, droom, en beplan saam met Kaalwoorde by die tweede Skrywers Retreat! As jy laas jaar die inskrywing gemis het, is dit nou jou kans om saam te kom skryf in Rosendal, Vrystaat.

Registrasies het gesluit
Sien ander geleenthede
Kaalwoorde Skrywers Retreat 2023 @ The Rosendal
Kaalwoorde Skrywers Retreat 2023 @ The Rosendal

Tyd en Plek

11 Aug. 2023 18:00 SAST – 13 Aug. 2023 12:00 SAST

The Rosendal Country Retreat, 32 Neethling St, Rosendal, 9720, South Africa

Meer oor die vertoning

NB! Ons is uitverkoop by The Rosendal Country Retreat, maar daar is nog akkommodasie en opsies beskikbaar. Stuur gerus 'n e-pos na info@kaalwoorde.co.za vir meer inligting.

Kom dink, skryf, droom en beplan saam met Kaalwoorde in Rosendal van 11 - 13 Augustus 2023.

As jy laas jaar dit gemis het, moenie hierdie jaar weer dieselfde fout maak nie!

Hierdie wegbreek is perfek vir enigeen wat weer die stilte in hulself wil vind of die geraas in hulself wil laat uitkom en bedaar. Jy hoef nie 'n gewoonte skrywer of 'n professionele skrywer te wees om saam te kom skryf nie.

Die kostes beloop as volg: R3500 pp wat deel (dubbel kamer / groepskamer) / R4000 pp (enkel kamer). Die prys sluit etes, met iets om te drink, sowel as die sonsak ervaring, verblyf en die kursus in.

Die skrywers gaan tuis gaan by The Rosendal Country Retreat en ook die Rosendal Poskantoor!

Daar is ook 'n Dagbesoeker kaartjie as jy net wil kom saam skryf teen R1000 pp. 

Bespreek jou plek aanlyn by www.kaalwoorde.co.za. 

Indien jy 'n afbetalings reëling wil tref, stuur 'n e-pos na info@kaalwoorde.co.za.

Sien jou daar!

Kaalwoorde

Skedule


  • 4 uur

    Skrywers arriveer by The Rosendal

    The Rosendal Country Retreat

  • 1 uur

    Verwelkoming by Glas

    Glas
9 more items available

Kaartjies

  • Enkel Kaartjie - The Rosendal

    Hierdie is die volle kursus gelde en sluit die hele naweek se aktiwiteite, akkommodasie en etes in soos per die skedule.

    R 4 000,00
    Sold Out
  • Per persoon wat deel - TheRose

    Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, akkommodasie en etes in soos per die skedule.

    R 3 500,00
    Sold Out
  • Dagbesoeker (Net werkswinkels)

    'n Dagbesoeker kaartjie vir al die werkswinkels, maar geen ander kursus aktwiteite nie.

    R 1 000,00
    +R 25,00 service fee
  • Afbetaal - Deposito

    R 1 000,00
    Sold Out
  • Per persoon wat deel - Poskant

    Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, akkommodasie by die Poskantoor en etes in soos per die skedule.

    R 3 500,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page