top of page

Do. 08 Aug.

|

The Rosendal Country Retreat

Kaalwoorde Skrywers Retreat 2024 @ The Rosendal

Kom skryf, dink, droom, en beplan saam met Kaalwoorde by die derde Skrywers Retreat! As jy laas jaar die inskrywing gemis het, is dit nou jou kans om saam te kom skryf in Rosendal, Vrystaat.

Kaalwoorde Skrywers Retreat 2024 @ The Rosendal
Kaalwoorde Skrywers Retreat 2024 @ The Rosendal

Tyd en Plek

08 Aug. 2024 18:00 SAST – 11 Aug. 2024 12:00 SAST

The Rosendal Country Retreat, 32 Neethling St, Rosendal, 9720, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom dink, skryf, droom en beplan saam met Kaalwoorde in Rosendal van 8 of 9 - 11 Augustus 2024.

As jy laas jaar dit gemis het, moenie hierdie jaar weer dieselfde fout maak nie!

Hierdie wegbreek is perfek vir enigeen wat weer die stilte in hulself wil vind of die geraas in hulself wil laat uitkom en bedaar. Jy hoef nie 'n gewoonte skrywer of 'n professionele skrywer te wees om saam te kom skryf nie.

Daar is hierdie jaar twee opsies om van te kies. 8 - 11 Augustus 2024 vir die wat langer wil bly, en 9 - 11 Augustus 2024 vir die wat wil deur kom vir die naweek. Daar is ook 'n "early bird" promosie wat geldig is tot en met 31 Mei 2024.

Die kostes vir die twee opsies beloop as volg:

8 - 11 Augustus 2024 

  • Early Bird: Enkelkamer: R5500 pp, Per persoon wat deel: R4700
  • Gewone kaartjie: Enkelkamer: R6000 pp, Per persoon wat deel: R5200 pp
  • Sluit 3 x nagte se verblyf met ontbyt en aandete, sowel as 'n sonsak ervaring en die kursus in

9 - 11 Augustus 2024

  • Early Bird: Enkelkamer: R4500 pp, Per persoon wat deel: R3700 pp
  • Gewone kaartjie: Enkelkamer: R4900 pp, Per persoon wat deel: R4300 pp
  • Sluit 2 x nagte se verblyf met ontbyt en aandete, sowel as 'n sonsak ervaring en die kursus in

Die skrywers gaan tuis gaan by The Rosendal Country Retreat in Rosendal, Vrystaat.

Daar is ook 'n Dagbesoeker kaartjie as jy net wil kom saam skryf teen R1000 pp. 

Bespreek jou plek aanlyn by www.kaalwoorde.co.za. 

Indien jy 'n afbetalings reëling wil tref, stuur 'n e-pos na info@kaalwoorde.co.za.

Sien jou daar!

Kaalwoorde

Skedule


  • 4 uur

    Skrywers arriveer by The Rosendal

    The Rosendal Country Retreat

  • 2 uur

    Kaalwoorde Voorlesing

12 more items available

Kaartjies

  • Early Bird (8-11): Enkelkamer

    Sale ends: 31 Mei 23:50 SAST

    Hierdie is die volle kursus gelde en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

    R 5 500,00
  • Early Bird (8-11): Pp wat deel

    Sale ends: 31 Mei 23:50 SAST

    Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes in soos per die skedule.

    R 4 700,00
  • Early Bird (9-11): Enkelkamer

    Sale ends: 31 Mei 23:50 SAST

    Hierdie is die volle kursus gelde en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 2 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

    R 4 500,00
  • Early Bird (9-11): Pp wat deel

    Sale ends: 31 Mei 23:50 SAST

    Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 2 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

    R 3 800,00
  • Dagbesoeker (Net werkswinkels)

    'n Dagbesoeker kaartjie vir al die werkswinkels, maar geen ander kursus aktwiteite nie.

    R 1 000,00
    +R 25,00 service fee
  • Enkelkamer: 8 - 11 Aug

    Hierdie is die volle kursus gelde, die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes in soos per die skedule.

    R 6 000,00
  • Per persoon wat deel 8-11 Aug

    Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

    R 5 200,00
  • Enkelkamer: 9 - 11 Aug

    Hierdie is die volle kursus gelde, die hele naweek se aktiwiteite, 2 x nagte se verblyf en etes in soos per die skedule.

    R 4 900,00
  • Per persoon wat deel 9-11 Aug

    Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 2 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

    R 4 300,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page