top of page

Kaalwoorde Skrywers Retreat 2025 @ The Rosendal

Vr. 01 Aug.

|

The Rosendal Country Retreat

Kom skryf, dink, droom, en beplan saam met Kaalwoorde by die vierde Skrywers Retreat! As jy laas jaar die inskrywing gemis het, is dit nou jou kans om saam te kom skryf in Rosendal, Vrystaat.

Kaalwoorde Skrywers Retreat 2025 @ The Rosendal
Kaalwoorde Skrywers Retreat 2025 @ The Rosendal

Tyd en Plek

01 Aug. 2025 18:00 SAST – 03 Aug. 2025 12:00 SAST

The Rosendal Country Retreat, 32 Neethling St, Rosendal, 9720, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom dink, skryf, droom en beplan saam met Kaalwoorde in Rosendal van 1 tot 3 Augustus 2025.


As jy laas jaar dit gemis het, moenie hierdie jaar weer dieselfde fout maak nie!


Hierdie wegbreek is perfek vir enigeen wat weer die stilte in hulself wil vind of die geraas in hulself wil laat uitkom en bedaar. Jy hoef nie 'n gewoonte skrywer of 'n professionele skrywer te wees om saam te kom skryf nie.


Daar is hierdie jaar twee opsies om van te kies. 31 Julie - 3 Augustus 2025 vir die wat langer wil bly, en 1 - 3 Augustus 2025 vir die wat wil deur kom vir die naweek. Daar is ook 'n "early bird" promosie wat geldig is tot en met 30 April 2025.


Die kostes vir die twee opsies beloop as volg:


31 Julie 2024 - 3 Augustus 2025


Kaartjies

  • Dagbesoeker (Net werkswinkels)

    'n Dagbesoeker kaartjie vir al die werkswinkels, maar geen ander kursus aktwiteite nie.

    R 1 500,00

    +R 37,50 ticket service fee

  • Enkelkamer: 31 Jul - 3 Aug

    Hierdie is die volle kursus gelde, die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes in soos per die skedule.

    From R 5 650,00 to R 6 150,00

    • R 5 650,00

    • R 6 150,00

    • Enkelkamer: 1 - 3 Aug

      Hierdie is die volle kursus gelde, die hele naweek se aktiwiteite, 2 x nagte se verblyf en etes in soos per die skedule.

      From R 4 600,00 to R 5 100,00

      • R 4 600,00

      • R 5 100,00

      • PP (2 pax) 31 Jul - 3 Aug

        Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel met nog een ander persoon, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

        From R 5 000,00 to R 5 500,00

        • R 5 000,00

        • R 5 500,00

        • PP (2 pax) 1 - 3 Aug

          Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel met een ander persoon, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 2 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

          From R 4 100,00 to R 4 600,00

          • R 4 100,00

          • R 4 600,00

          • PP (3/4 pax) 31 Jul - 3 Aug

            Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel in 'n kamer van 3 of 4 persone, sluit die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

            From R 4 850,00 to R 5 350,00

            • R 4 850,00

            • R 5 350,00

            • PP (3/4 pax) 1 - 3 Aug

              Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel in 'n kamer van 3 of 4 persone, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 2 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

              From R 3 900,00 to R 4 400,00

              • R 3 900,00

              • R 4 400,00

              Total

              R 0,00

              Deel dit met iemand

              Word 'n Kaalwoorde lid

              Dankie dat jy aangeteken het!

              • Facebook
              • Instagram

              ©2021 by kaalwoorde.

              bottom of page