top of page

Kaalwoorde Skrywers Retreat 2026 @ The Rosendal

Do. 06 Aug.

|

The Rosendal Country Retreat

Kom skryf, dink, droom, en beplan saam met Kaalwoorde by die vyfde Skrywers Retreat! As jy laas jaar die inskrywing gemis het, is dit nou jou kans om saam te kom skryf in Rosendal, Vrystaat.

Kaalwoorde Skrywers Retreat 2026 @ The Rosendal
Kaalwoorde Skrywers Retreat 2026 @ The Rosendal

Tyd en Plek

06 Aug. 2026 15:00 SAST – 10 Aug. 2026 12:00 SAST

The Rosendal Country Retreat, 32 Neethling St, Rosendal, 9720, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom dink, skryf, droom en wees net ’n bietjie stil saam met Kaalwoorde in Rosendal van 7 tot 10 Augustus 2026.

(Opsioneel: 6 tot 10 Augustus vir die wat langer wil bly.)


As jy laas jaar dit gemis het, moenie hierdie jaar weer dieselfde fout maak nie.

Hierdie is nie ’n kursus wat jy moet “reg doen” nie.

Dis ’n paar dae waar jy net weer by jouself kan uitkom.

Waar jy kan skryf as jy wil, of net sit en dink as jy nie kan nie.


Kaartjies

  • Dagbesoeker (Net werkswinkels)

    'n Dagbesoeker kaartjie vir al die werkswinkels, maar geen ander kursus aktwiteite nie.

    R 1 500,00

    +R 37,50 ticket service fee

  • Enkelkamer: 7-10 Aug

    Hierdie sluit die volle kursus gelde, die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes in soos per die skedule.

    From R 5 950,00 to R 6 450,00

    • R 5 950,00

    • R 6 450,00

    • Enkelkamer: 6 - 10 Aug

      Hierdie is die volle kursus gelde, die hele naweek se aktiwiteite, 4 x nagte se verblyf en etes in soos per die skedule.

      From R 6 650,00 to R 7 150,00

      • R 6 650,00

      • R 7 150,00

      • PP (2 pax) 6 - 10 Aug

        Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel met nog een ander persoon, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 4 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

        From R 5 600,00 to R 6 100,00

        • R 5 600,00

        • R 6 100,00

        • PP (2 pax) 7 - 10 Aug

          Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel met een ander persoon, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

          From R 5 000,00 to R 5 500,00

          • R 5 000,00

          • R 5 500,00

          • PP (3/4 pax) 6 - 10 Aug

            Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel in 'n kamer van 3 of 4 persone, sluit die hele naweek se aktiwiteite, 4 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

            From R 5 450,00 to R 5 950,00

            • R 5 450,00

            • R 5 950,00

            • PP (3/4 pax) 7 - 10 Aug

              Hierdie is die volle kursus gelde vir een persoon wat kies om akkommodasie te deel in 'n kamer van 3 of 4 persone, en sluit die hele naweek se aktiwiteite, 3 x nagte se verblyf en etes soos per die skedule in.

              From R 4 850,00 to R 5 350,00

              • R 4 850,00

              • R 5 350,00

              • Ek wil afbetaal

                Hierdie bevestig nie jou kaartjie of plek nie, dit is net 'n indikasie dat jy graag 'n afbetalings reëling wil tref.

                R 0,00

              Total

              R 0,00

              Deel dit met iemand

              Word 'n Kaalwoorde lid

              Dankie dat jy aangeteken het!

              • Facebook
              • Instagram

              ©2021 by kaalwoorde.

              bottom of page