Kaalwoorde Vroue Vier Jouself Oggend
Sa. 26 Nov.
|NG Lynnwood
Dames! Kom skryf saam en vind jou inspirasie by die Kaalwoorde Vroue Vier Jouself oggend ten bate van Jakaranda Kinderhuis se Huis 6!


Tyd en Plek
26 Nov. 2022 09:00 – 12:00
NG Lynnwood, 439 Sussex Ave, Lynnwood, Pretoria, 0081, South Africa
Meer oor die vertoning
Dis die tyd van die jaar waar ons begin fees vier en afskeid neem van die oud en begin plek maak vir die nuut. Kom geniet 'n wonderlike vroue oggend saam met Kaalwoorde ten bate van Jakaranda Kinderhuis se Huis 6.
Ons gaan saam skryf, lag, gesels en net die oggend geniet!
Datum: Saterdag, 26 November 2022
Tyd: 09:00 - 12:00
Plek: NG Lynnwood, 439 Sussex Laan, Lynnwood, Pretoria (in die saal)
Koste: R200pp / R1400 per tafel van 8 (sluit koffie / tee en ligte verversings in)
Kaartjies
Kaartjie vir Een
Sluit 'n koffie/tee en ligte verversings in
From R 180,00 to R 200,00
Sale endedR 200,00
+R 5,00 ticket service fee
R 180,00
+R 4,50 ticket service fee
R 180,00
+R 4,50 ticket service fee
Tafel vir 8 vrouens
Sluit kaartjies vir 8 vrouens in
R 1 400,00
+R 35,00 ticket service fee
Sale endedDonasies
Hierdie is slegs 'n donasie vir die Jakaranda Kinderhuis se Huis 6, en dien nie as 'n kaartjie na die damesoggend nie.
Pay what you want
Sale ended