top of page

Modderrivier: Kaalwoorde Piekniek & Digkuns Voorlesing

Vr. 01 Apr.

|

Pique-Nique

Kom geniet 'n aand van digkuns voorlesing met Kaalwoorde en 'n piekniek by die lieflike Pique-Nique in Modderrivier, Noord-Kaap!

Die kaartjies is ongelukkig nie tans beskikbaar nie
Sien ander geleenthede
Modderrivier: Kaalwoorde Piekniek & Digkuns Voorlesing
Modderrivier: Kaalwoorde Piekniek & Digkuns Voorlesing

Tyd en Plek

01 Apr. 2022 18:00

Pique-Nique, R705, Premises A42, Riet River, Modderrivier, 8700, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet 'n aand van digkuns voorlesing met Kaalwoorde en 'n piekniek by die lieflike Pique-Nique in Modderriver, Noord-Kaap. Die kaartjies sluit 'n klein piekniek boksie per persoon in. Daar sal 'n kurkfooi wees vir enige wyn of drankies wat saamgebring word. 

Kom geniet die aand saam met ons!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    Hierdie kaartjie sluit 'n klein piekniek boksie in.

    R 200,00
    Sale ended
  • Kaartjie vir Twee

    Hierdie kaartjie sluit 'n piekniek boksie vir elkeen in.

    R 360,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page