top of page

Sa. 02 Apr.

|

Pique-Nique

Modderrivier: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Hou jy van skryf? Het jy 'n storie, gevoelens of emosies binne jou wat moet uit? Kom dink, droom en skryf saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel by Pique-Nique, Modderrivier!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Modderrivier: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel
Modderrivier: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Tyd en Plek

02 Apr. 2022 09:00 – 11:30

Pique-Nique, R705, Premises A42, Riet River, Modderrivier, 8700, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet ‘n lieflike oggend van skryf, dink en droom saam met Kaalwoorde by Pique-Nique in Modderrivier. Bestellings vir eie rekening en Kaalwoorde produkte beskikbaar vir aankope.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    R 150,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page