top of page

Sa. 19 Mrt.

|

The Blue Shed Coffee Roastry

Mosselbaai: Kaalwoorde Skryfwerkswinkel @ Blue Shed Coffee Roastery

Kom skryf, droom en dig saam by die Kaalwoorde Skryfwerkswinkel by Blue Shed Coffee Roastery in Mosselbaai!

Registration is closed
See other events
Mosselbaai: Kaalwoorde Skryfwerkswinkel @ Blue Shed Coffee Roastery
Mosselbaai: Kaalwoorde Skryfwerkswinkel @ Blue Shed Coffee Roastery

Tyd en Plek

19 Mrt. 2022 09:00 – 11:30

The Blue Shed Coffee Roastry, 33 Bland St, Mossel Bay, 6500, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet ‘n oggend van skryf, dink, droom en deel by die Kaalwoorde Skryfwerkswinkel by Blue Shed Coffee Roastery in Mosselbaai!

Almal het stories binne hulle en hier gaan ons op ‘n reis met daardie stories, of jy ‘n gewoonte skrywer is of nie. Dis ‘n lekker “feel good” oggend en ’n belewenis wat jy jouself moet gun.

Kaartjies is R150 pp en die werkswinkel is geskik vir alle ouderdomme.

Kaalwoorde merch beskikbaar vir aankope en koffie en ander verversings beskikbaar vir eie rekening.

Sien jou daar!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    R 150,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page