top of page
November Open Mic Digter Registrasie: Kaalwoorde Open Mic Digkuns - 26 November 2026
Do. 26 Nov.
|Railways Cafe, Pretoria
Kom lees jou gedigte of nooi jou rooiwyn vriende en kom stem vir jou gunsteling digter!
Registrasies het ongelukkig gesluit
Sien ander geleenthedeRegistration opens 29 Okt. 2026 00:00 SAST


Tyd en Plek
26 Nov. 2026 18:00 – 22:00 SAST
Railways Cafe, Pretoria, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa
Meer oor die vertoning
Vir toeskouer kaartjies, bespreek asseblief op www.railwayscafe.co.za!
Wil jy deelneem aan die Kaalwoorde Pretoria Open Mic Digkuns Aand op 26 November 2026? Skryf hier in!
Wanneer en waar?
Donderdagaand, 26 November 2026
18:00 vir 18:30
Railways Cafe, Irene, Pretoria
bottom of page
