top of page

Vr. 27 Okt.

|

Die Wilge Teater

Poësie Apteek: Dig vir my saggies met Jak J. Brits & Kaalwoorde

Kom luister saam na die digkuns, musiek en oop en eerlike gesprekke tussen die twee digters Jak. J. Brits en Kaalwoorde se Ané Kotzé op Vrydagaand, 27 Oktober 2023 om 19:00 by die Wilge Teater in Pretoria.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Poësie Apteek: Dig vir my saggies met Jak J. Brits & Kaalwoorde
Poësie Apteek: Dig vir my saggies met Jak J. Brits & Kaalwoorde

Tyd en Plek

27 Okt. 2023 19:00

Die Wilge Teater, 8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom luister saam na die digkuns, musiek en oop en eerlike gesprekke tussen die twee digters Jak. J. Brits en Kaalwoorde se Ané Kotzé op Vrydagaand, 27 Oktober 2023 om 19:00 by die Wilge Teater in Pretoria.

Hierdie is Jak J. Brits se tweede Poësie Apteek wat by die Wilge Teater aangebied word en beloof om 'n aand gevul met diep denke en kultuur te wees.

Moet dit nie misloop nie!

Kaartjies is R100 en is beskikbaar op Quicket op hierdie skakel: https://www.quicket.co.za/events/235681-dig-vir-my-saggies/

Deel dit met iemand

bottom of page