top of page

Do. 30 Jun.

|

Proviand

Polokwane: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Proviand

Kom droom, dink, skryf en beplan saam by die eerste Kaalwoorde Skryf Werkswinkel in Polokwane by Proviand, 30 Junie 2022!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Polokwane: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Proviand
Polokwane: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel @ Proviand

Tyd en Plek

30 Jun. 2022 18:00 – 20:00

Proviand, 80 Compensatie St, Polokwane Central, Polokwane, 0700, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag alle skrywers en nie-skrywers, dromers, denkers en medesterwendes. Ons almal het 'n storie om te vertel. Kom vind jou stem by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel in Polokwane by Proviand op Donderdag, 30 Junie 2022.

Ons gaan saam skryf, maniere leer en deel van hoe ons aan die skryf kom en onsself bietjie kreatief uitdruk in die vorm van woordkuns.

Kaartjies is R200 pp en daar is net 15 plekke beskikbaar so spring nou om teleurstelling te voorkom! Alle ouderdomme welkom.

Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope.

Sien jou daar!

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Sluit 'n glas wyn/koffie/tee in

    R 200,00
    +R 5,00 service fee
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page