top of page

Sa. 02 Des.

|

Rosewood Terrace

Pretoria: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel - "Skryf" die jaar reg af

Kom daag jouself uit en "skryf" die jaar reg af

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Pretoria: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel - "Skryf" die jaar reg af
Pretoria: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel - "Skryf" die jaar reg af

Tyd en Plek

02 Des. 2023 09:00 – 11:30 SAST

Rosewood Terrace, 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa

Meer oor die vertoning

Het jy stories wat binne jou leef wat wag om vertel te word? Kom "skryf" die jaar reg af by die laaste Kaalwoorde skryf werkswinkel vir die jaar. Ontmoet nuwe mense en daag jouself uit. Skryf kerswense vir jou geliefdes of jouself of skryf oor wat jy agterlos in 2023. Jy hoef nie 'n professionele of gewoonte skrywer te wees om te begin skryf nie.

Datum: Saterdag, 2 Desember 2023

Tyd: 09:00 - 11:30

Plek: Rosewood Terrace, Wekker Str, Moreleta Park, Pretoria

Prys: R350 pp

Sien jou daar!

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    R 350,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page