top of page

Pretoria: Kaalwoorde Werkswinkel 2 @ Rosewood Terrace

Sa. 07 Mei

|

Rosewood Terrace.

Die eerste een is amper uitverkoop so toe maak ons ‘n tweede een oop! Kom skryf, dink, droom en beplan saam met ons by die Kaalwoorde Skryfwerkswinkel by Rosewood Terrace in Pretoria!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Pretoria: Kaalwoorde Werkswinkel 2 @ Rosewood Terrace
Pretoria: Kaalwoorde Werkswinkel 2 @ Rosewood Terrace

Tyd en Plek

07 Mei 2022 09:00 – 11:30

Rosewood Terrace., 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag skrywers en nie-skrywers, nuuskieriges, stilles, snaakses, oud en jonk. Ons almal het stories wat lewe binne ons. Sommige dreig om vertel te word, ander lê stil in die ink. Kom dink, droom, skryf en beplan saam met ons by die Kaalwoorde Werkswinkel by Rosewood Terrace in Pretoria!

Kaartjies is R350 pp en sluit ‘n Kaaljoernaal ter waarde van R230 in.

Koffie en ander verversings sal beskikbaar wees vir eie rekening.

Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope op die dag.

Kom skryf saam en daag jouself ‘n bietjie uit!

Kaartjies

  • R350

    Sluit ‘n Kaaljoernaal in

    ZAR 350.00
    +ZAR 8.75 service fee
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page