top of page

Wo. 27 Apr.

|

WhiskAway Ice Cream and Sorbet

Pretoria: Roomys en Skryf Werkswinkel @ WhiskAway

Die eerste een het so goed gedoen, ons doen ‘n tweede! Roomys en skryf werkswinkel met ‘n heerlike koffie en roomys ingesluit! Woensdagoggend, 27 April 2022 om 09:00 by WhiskAway Ice Cream & Sorbet.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander werkswinkels
Pretoria: Roomys en Skryf Werkswinkel @ WhiskAway
Pretoria: Roomys en Skryf Werkswinkel @ WhiskAway

Tyd en Plek

27 Apr. 2022 09:00 – 11:30

WhiskAway Ice Cream and Sorbet, 103 Club Avenue Waterkloof Heights, Waterkloof, Pretoria, 0181, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet 'n oggend van skryf, dink, droom en beplan by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel op Woensdag, 27 April 2022 om 09:00 by WhiskAway in Waterkloof Hoogte!

Dit is die perfekte geleentheid om ander te ontmoet met soortgelyke belangstellings of om jou storie te kom deel of te begin skryf daaraan! Hierdie werkswinkel is kinder vriendelik en nooi ons u graag uit om u kinders saam te bring na die geleentheid toe!

Kaalwoorde produkte sal beskikbaar wees vir aankope en enige verdere bestellings sal vir eie rekening wees.

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    Sluit 'n koffie en 'n roomys in

    R 220,00
    +R 5,50 service fee
  • Kaartjie vir Twee

    Sluit 2 x koffies en 2 x roomyse in

    R 400,00
    +R 10,00 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page